RETAIL BRITS
Purpose of the position:
The incumbent is mainly responsible for terminal sales at the handelswinkel.
The responsibilities of the position will include the following:
- The encoding of transactions
- Receiving of payments
- Cash up of daily sales
- Enhancement of client relationships
- Assistance with stock takings
- Administrative tasks that are normally required to operate a
successful retail business
Minimum requirements:
- The suitable candidate must be in possession of a senior certificate
- At least one (1) year relevant experience
- The candidate must be fully bilingual in Afrikaans and English
Skills:
- Effective communication abilities
- Must be customer-orientated
- Must be reliable and responsible
The candidate should be willing to work shifts
Application can only be made through NWK’s website. For more information, please visit (https:// www.nwk.co.za/careers/). For any enquiries, contact Simóne Ferreira at (018) 633 1363. Visit our Facebook page at www.facebook.com/NWKLimited.
The closing date for applications is 26 September 2023. If you are not invited for an interview within two weeks after the closing date, consider your application unsuccessful. NWK supports the purpose of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated groups. Candidates with
disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position.
KASSIER
RETAIL BRITS
Doel van die pos:
Die posbekleër is hoofsaaklik verantwoordelik vir terminaalverkope by die
handelwinkel.
Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels:
- Enkodering van transaksies
- Ontvangs van betalings
- Opkas van daaglikse verkope
- Bevordering van klanteverhoudinge
- Hulpverlening met voorraadopnames
- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle
bedryf van ʼn kleinhandelonderneming
Minimum vereistes: - Die geskikte kandidaat moet in besit wees van ‘n gr.12-sertifikaat
- Moet verkieslik een (1) jaar toepaslike ondervinding hê
- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.
Vaardighede: - Doeltreffende kommunikasie vaardighede
- Moet klantgeoriënteerd wees
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees
Die kandidaat moet bereid wees om skofte te werk
Aansoek kan alleenlik gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief
(https://www.nwk.co.za/careers/). Vir enige navrae, kontak Simóne Ferreira by (018) 633 1363.
Besoek ons Facebook-blad by www.facebook.com/NWKLimited.
Die sluitingsdatum vir aansoeke is 26 September 2023. Indien u nie binne twee weke na die
sluitingsdatum vir `n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die
oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde
groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg
voor om die pos nie te vul nie.